Jaarboeke

Beroepsgesondheidsreg 872


 
Modulekode HCL 872
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud

Om student die nodige kennis te verskaf oor al die relevante wetgewing wat verband hou met beroepsgesondheid in die algemene en mynbedryf.

Modulekrediete 10.00
Voorvereistes EOH 870
Kontaktyd 1 praktiese sessies per week, 16 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Skool vir GSOH
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences